Differences between revisions 1 and 3 (spanning 2 versions)
Revision 1 as of 2013-12-30 05:05:01
Size: 722
Editor: PieterSmit
Comment:
Revision 3 as of 2013-12-30 19:47:33
Size: 792
Editor: PieterSmit
Comment:
Deletions are marked like this. Additions are marked like this.
Line 5: Line 5:
Ek gaanjul my wenresep gee. Eintlik gee ek hom nie sommer nie, maar vir die forum, Altyd. = Curry sosatie / Kerrie sosaties =
 * 4x4Forum
 *
Ek gaanjul my wenresep gee. Eintlik gee ek hom nie sommer nie, maar vir die forum, Altyd.
{{{
Line 9: Line 11:
1 e Borrie 1 eetlepel Borrie
Line 20: Line 22:
}}}

Curry sosatie / Kerrie sosaties

  • 4x4Forum
  • Ek gaanjul my wenresep gee. Eintlik gee ek hom nie sommer nie, maar vir die forum, Altyd.

8 Uie sny in ringe
2 eetlepels Kerriepoeier
1 eetlepel  Borrie
4 eetlepels Suiker
2 eetlepels Maziena
2 koppies Asyn
2 koppies Water
1 koppie Blatjang
1 koppie Appelkooskonfyt

Braai die uie,  voeg Kerrie, Borrie, Suiker en asyn by,  Meng die Maziena en water.  Voeg by mengsel en bly verhit en sodra begin borrel voeg Blatjang en Appelkooskonfyt by.  Kook deur en sit af.  Gooi oor jou vleis en roer elke dag om.  Die lekkerste is as jy dit sewe dae laat marineer.  

Terloops, varkvleis maak fantastiese sosaties.

...

Recipes/CurrySosaties (last edited 2013-12-30 19:47:33 by PieterSmit)